HOOFSTORIES: •   Skok ná speaker onverwags bedank   •   Diensverskaffer begaan flater met rekeninge   •   EFF plak nou op ander stuk grond   •   Eskom gaan nie krag sny   •   Ondersoek ná klagtes oor polisie   •   Bela-Bela-inwoners loop deur onder otm-boewe   •   GPF ontbind ná klagte teen hoof   •   'Doom-profeet' se verhoor begin   •   Vrou sterf op R101-pad   •   Poging tot plaasaanval glo vals alarm   •   Dorp moontlik sonder krag   •   Jagters vereer   •   Hoërskool Warmbad-leerders presteer   •   Atlete sweet tydens gewilde marathon
 
 

  News

EFF dreig om dorpsgrond onwettig te beset

News: 20 October 2017 By Andries van der Heyde

Bela-Bela-inwoners was hoogs ontstoke toe ’n groep EFF-ondersteuners op Sondag, 15 Oktober, op die Alma-pad net buite Bela-Bela besig was om grond, wat teenaan ’n woonbuurt is, skoon te maak sodat plakkershutte opgerig kan word.

Munisipale raad bespreek Eskom-dilemma

News: 20 October 2017 By Ronél van Jaarsveld

’n Groot Eskom-bom het verlede week gebars toe die kragverskaffer aangekondig het die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit se krag sal vanaf Woensdag, 6 Desember, etlike uur elke dag gesny word weens miljoene rande se agterstallige skuld. 

VLU kuier by Ina Lessing

News: 20 October 2017 By Die Pos-span/The Post team

Die Naboomspruit Vroue Landbou-unie het op Donderdag, 21 September, vir hul jaarlikse uitstappie na Ina Lessing, oud-VLU-lid wat landwyd bekend vir haar ingelegde vrugte en konfyte is, se plaas gegaan. 

Brandverbod nou opgehef

News: 20 October 2017 By Christie Steyn

Walter Doubell, voorsitter van die brandbeskermingsvereniging van Modimolle en Alma, het die afgelope week die goeie nuus gebring dat die brandverbod in dié omgewing vir eers opgehef is ná die wonderlike reën oor groot dele van die gebied.

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 10 November 2017

Besoek ons argief


Padlangs 2017

Weet jy van ongerymdhede in jou werkplek?