HOOFSTORIES: •   Vlamme stuit nie bedrogondersoek   •   Inkopiesentrums nie so veilig   •   Betogings en klipgooiers hou gevaar op N1 in   •   Sydney Gregan - nie tronkstraf, vra verdediging   •   Hansies groet geliefde hoof   •   Skoolseun beseer tydens 'bakleiery'   •   Skrootwerwe in polisie se visier   •   Plaaswerkers slyp vaardighede   •   Wildehonde se gewoontes van nader bekyk   •   Bekende in wildkringe spreek jagters toe   •   Jong bulletjies wyl hul staal
 

 

  News

O gaats!

News: 20 April 2018 By Die Pos-span/The Post team

’n Groot vragmotor het op Donderdagoggend 12 April by die bedrieglike S-draaie tussen Modimolle en Bela-Bela omgeslaan en pens in die lug bly lê.

Fonds help jong vrou met leukemie

News: 20 April 2018 By Ronél van Jaarsveld

Die 22-jarige Claudette Findlay wat in April met akute limfoblastiese leukemie gediagnoseer is terwyl sy by ’n gesin in San Francisco, Amerika, au pair-werk gedoen het, het die afgelope week intensiewe chemoterapie ontvang.

Kollege kort meer klasse

News: 20 April 2018 By Ronél van Jaarsveld

Studente en personeel aan die satellietkampus van die Lephalale TVET-kollege in Modimolle was op Vrydag 13 April in rep en roer toe hulle besoek van Buti Manamela, adjunkminister van hoër onderwys en opleiding, ontvang het.  

 

Nóg nuus...

 






Die Pos 20 April 2018

Besoek ons argief


Waterberg Agri 2018

Het vandalisme jou al direk geraak?