HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 
 

  News

SLAKKEpas

News: 04 May 2018 By Die Pos-span/The Post team

Paaie regoor die land — en ook in Die Pos se lesersgebied — het die afgelope maand baie druk verkeer gedra met al die langnaweke en vakansiedae.

Bekende Kokanje-inwoner oorlede

News: 04 May 2018 By Die Pos-span/The Post team

Fanie Venter (67), inwoner van die Kokanje-aftree-oord buite Modimolle, is op Sondag 29 April aan malaria oorlede. Venter het vir ongeveer 25 jaar by NTK in die dorp as bestuurder gewerk.

Party soek antwoorde oor tenders

News: 04 May 2018 By Ronél van Jaarsveld

Indringende vrae is die afgelope ruk gevra oor tenders wat glo deur die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit toegestaan is aan maatskappye wat noue bande met Julius Malema, leier van die EFF, het. 

Raad verdaag kort ná stemming

News: 04 May 2018 By Ronél van Jaarsveld

Die raadsvergadering van die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit wat op Woensdag 25 April gehou is, het onverwags geëindig ná ’n stemming oor die aanstelling van ’n nuwe munisipale bestuurder. 

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 11 Mei 2018

Besoek ons argief


Moedersdag/Mother's Day


Waterberg Agri 2018

Sal jy graag vir pres. Cyril Ramaphosa persoonlik wil ontmoet?