HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 
 

  News

Dienssentrum se kospotte kook

News: 04 May 2018 By Andries van der Heyde

Die Warmbad-dienssentrum in Van der Merwestraat in Bela-Bela het verlede jaar byna sy deure weens geldelike probleme gesluit, maar danksy ’n inspuiting op dié gebied is die kospotte darem weer vol.

Nog geen datum vir tussenverkiesing

News: 26 April 2018 By Andries van der Heyde

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het steeds nie duidelike antwoorde op die proses om die pos van Kobus van der Merwe, DA-raadslid van Bela-Bela, wat onlangs as raadslid bedank en uit die dorp verhuis het, te vul nie.

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 11 Mei 2018

Besoek ons argief


Moedersdag/Mother's Day


Waterberg Agri 2018

Sal jy graag vir pres. Cyril Ramaphosa persoonlik wil ontmoet?