HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Eish, dis dan rooibos op ys!


   26 January 2018   l   Lorrain Loots    l   Views: 50   l   2 months ago  

 

Isabel Bekker van Vaalwater het ’n heerlike rooibosystee-resep met Die Pos gedeel.


Nasionale Rooibosdag is vir die tweede keer op Dinsdag 16 Januarie plaaslik en interna-sionaal gevier.

Die vraag na rooibos en die plant se gewild-heid in plekke soos Europa, Asië en die Vere-nigde State hou aan groei. 

Kenners meen egter dat Suid-Afrika nog nie naastenby die ware ontploffing van die rooi-bosbedryf beleef het nie. 

Die Pos het by Isabel Bekker van Vaalwater gaan inloer en haar gevra om haar resep vir ’n verfrissende rooibosteedrankie te deel. 

 

Bestanddele:

  • 5-6 rooibosteesakkies
  • 1 pakkie koeldrank of Drink-O-Pop- aanmaakkoeldrank
  • 2 liter water

Metode: 

  1. Kook teesakkies in die twee liter water. 
  2. Voeg pakkie koeldrank by en plaas in yskas. 
  3. Bedien op warm dae deur yskoue water en ys by te voeg.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories