HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 11 Augustus 2017


   11 August 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 133   l   6 months ago  

 

Die vlak 1-3 artistiese gimnaste van die Ecarte-gimnastiekklub het op 23 en 24 Junie aan die noordsone-kampioenskap in Pretoria deelgeneem en ’n baie suksesvolle kompetisieseisoen afgesluit met vyf goue, ses silwer en drie brons medaljes. Die groep word deur Charlene Engelbrecht en Marinda Coetzer afgerig. Voor sit Kiandra Doubell (silwer), Andrea Pretorius (silwer), Nicolas Swart (goud), Kayleigh Weir (silwer), Lerushcke van Heerden (silwer), Chané Prinsloo (brons) en Leoné Lottering (goud). Agter staan Lucshke Fouché (silwer), Megan Venter (goud), Mario Opperman (goud), Christine de Jager (brons), Zúret Gilliland (silwer), Anri Briel (goud) en Louis Erasmus (brons).


’n Gallery propvol prestasies van leerders in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories