HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 29 September 2017


   29 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 183   l   4 months ago  

 

Dié hoërskoolleerders van die Waterbergskool vir CVO het tussen 8-9 September aan hokkieproewe deelgeneem en is vir die provinsiale Sentraal Transvaalspan gekies. Voor is Lesley Maritz, TJ Day, Nico Janse van Rensburg, Duné Nel, Dawid Jansen en Ansuné Humphries. In die middel is Chadonny Duvenage, Carmi le Roux, Colin Boshoff, Leandri Zeilinga, Walter Wesselman en Jano le Roux. Agter is Giancarlo del Frate, LJ Humphries, Phillip Humphries, Willem Victor en Retief Jacobs.


’n Gallery propvol prestasies van leerders in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories