HOOFSTORIES: •   Ruk geldsake reg, sê ouditkomitee   •   Werkers staak steeds   •   Twee raadslede in Bela-Bela-hof   •   Inwoner aangerand terwyl ander toekyk   •   Twee vas ná weduwee besteel word   •   Jong vrou sterf skielik   •   Man sterf ná motor teen brug bots   •   DA rig vrae rondom polisiestasies   •   Troeteldiere getraumatiseer deur fees-vuurwerke   •   Brief: Noem my gerus maar oom   •   Pre-holiday makeover for Bela-Bela   •   Geloftefeesvieringe gehou in die Waterberge   •   Food: Cook a Flemish stew   •   Wees versigtig vir slange   •   Goeie reën lei tot opheffing van brandverbod   •   Kranskopfees (vir eers) van die baan
 

 
 

 

Hoërskool Hans Strijdom Matriekafskeid 2017


   29 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 251   l   2 months ago  

 

Hierdie paartjies het spoggerig gelyk tydens die matriekafskeid. Hulle is Lou-Mari Gouws, André Gower, Paula Ferreira, Attie Reeder, Nolene Booyse en Nico Genis. 


Hoërskool Hans Strijdom se matrieks het op Donderdag, 21 September, behoorlik opgetof vir hul matriekafskeid.

Die Hansies het vroeg die middag reeds op Laerskool Eugène N. Marais se rugbyveld met hul mooiste rokke en pakke gespog. Die matrieks is daarna met busse na Tsekama Lodge om fees te vier. 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       

 

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:

Die Pos se kantore sluit op Vrydag, 15 Desember 2017 en heropen weer op Maandag, 8 Januarie 2018.

GESEËNDE KERSFEES EN VOORSPOED VIR 2018 WORD AL ONS LESERS TOEGEWENS.


Ander stories