HOOFSTORIES: •   Ruk geldsake reg, sê ouditkomitee   •   Werkers staak steeds   •   Twee raadslede in Bela-Bela-hof   •   Inwoner aangerand terwyl ander toekyk   •   Twee vas ná weduwee besteel word   •   Jong vrou sterf skielik   •   Man sterf ná motor teen brug bots   •   DA rig vrae rondom polisiestasies   •   Troeteldiere getraumatiseer deur fees-vuurwerke   •   Brief: Noem my gerus maar oom   •   Pre-holiday makeover for Bela-Bela   •   Geloftefeesvieringe gehou in die Waterberge   •   Food: Cook a Flemish stew   •   Wees versigtig vir slange   •   Goeie reën lei tot opheffing van brandverbod   •   Kranskopfees (vir eers) van die baan
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 6 Oktober 2017


   06 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 109   l   2 months ago  

 

Hierdie gimnaste van die Warmbad-gimnastiekklub het aan die Limpopo-kampioenskap deelgeneem wat saam met die Gauteng-kampioenskap by die Matsport-sentrum in Centurion gehou is. Hulle is Anika Prinsloo, Amoné van Niekerk en Desire Jacobs. Albert Groothof, Shanya Cortes en Angelina Cortes het ook deelgeneem, maar verskyn nie op die foto nie. Anika, Amoné, Albert en Desire is vir die Limpopospan gekies wat aanstaande week aan die Suid-Afrikaanse-kampioenskap in Centurion deelneem.


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       

 

NEEM ASSEBLIEF KENNIS:

Die Pos se kantore sluit op Vrydag, 15 Desember 2017 en heropen weer op Maandag, 8 Januarie 2018.

GESEËNDE KERSFEES EN VOORSPOED VIR 2018 WORD AL ONS LESERS TOEGEWENS.


Ander stories