HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 20 Oktober 2017


   20 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 162   l   6 months ago  

 

Dié atlete van Hoërskool Nylstroom het op Saterdag, 14 Oktober, aan die Prisma Jewaskewitz-byeenkoms in Polokwane deelgeneem. Hulle het met ’n wavrag medaljes teruggekeer. William Mabena, wat aan items vir seuns o.19 deelgeneem het, het die oë laat rek met die 200 m. Voor is Carmen Schutte, Danél Nieman, Christine du Preez, Anika Lubbe en Lunga Makgatulela. Agter is Mamphiri Molepo, Abrahm Kubjuane, William, Clement Mabotsa en Tsepo Phihlela. Leonette Vosloo was afwesig met die neem van die foto. 


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories