HOOFSTORIES: •   Skok ná speaker onverwags bedank   •   Diensverskaffer begaan flater met rekeninge   •   EFF plak nou op ander stuk grond   •   Eskom gaan nie krag sny   •   Ondersoek ná klagtes oor polisie   •   Bela-Bela-inwoners loop deur onder otm-boewe   •   GPF ontbind ná klagte teen hoof   •   'Doom-profeet' se verhoor begin   •   Vrou sterf op R101-pad   •   Poging tot plaasaanval glo vals alarm   •   Dorp moontlik sonder krag   •   Jagters vereer   •   Hoërskool Warmbad-leerders presteer   •   Atlete sweet tydens gewilde marathon
 

 
 

 

Hoërskool Nylstroom presteerders vereer


   27 October 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 95   l   22 days ago  

 

Die hoofleiers vir 2018 is Tendani Modau, onderhoofseun, MJ Nunes, hoofseun, Cara Viljoen, hoofmeisie, en Pebetse Maimela, onderhoofmeisie. 


Hoërskool Nylstroom het op Donderdagaand, 19 Oktober, hul prysuitdeling gehou. Die Pos se fotograaf, Herman Steyn, was daar om die uitblinkers af te neem. 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories