HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 

 
 

 

Hansies spog met die bestes


   24 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 215   l   5 months ago  

 

Hierdie groep seuns en meisies is 2018 se leerlingraad. Voor is Loura Potgieter, Liane Louw, Lientjie Erasmus, Caitlyn Hunter (hoofmeisie), Coldane Maritz (onderhoofmeisie), Ashleigh Lancaster, Alannah Cawood en Rialet Potgieter. Agter is Erica Hugo (onderwyser), Dellin Brown, Juan de Roubaix, Pieter Senekal, Carlyle du Plessis (hoofseun), Kamo Sethosa (onderhoofseun), Ignus Verwey, Zander Rossouw, Rodney van Deventer en Francois Hugo (onderwyser).


Laerskool Eugène N. Marais op Mookgophong het hul leerders op Donderdag, 9 November, tydens die jaarlikse prysuitdeling met toekennings beloon vir hul prestasies.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories