HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 

 
 

 

Harde werk die moeite werd vir klein Nylies


   01 December 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 211   l   2 months ago  

 

Die volgende kinders is deel van Laerskool Nylstroom se leiergroep vir 2018. Voor is Stephan Rossouw, Alissa de Villiers, Mia Kristen, Xander de Klerk, Nadia van Staden, Dewald Koelewyn, Wiets Botes, Amuri Nel, Tiaan Greyling en Kaylé Hayes. In die middel is Younele Rietchard, Michayla Knoetze, Anzél Botha, Lian Cilliers, Daniël Briel (onderhoofseun), Mizaan van Jaarsveld (onderhoofmeisie), Wiehann Sauer, J.J. Cilliers, Pablo Suping, Thakgalang Nchabeleng en Stian van Deventer. Agter staan Jaco Stoffberg, Alby Eyssell, Jeandré Strydom (hoofseun), Kalista Toet (hoofmeisie), Gavin Smith, Chanél Botes, Rochelle Ruthven, Sybrie van der Merwe en Nadine Kloppers.


Laerskool Nylstroom het harde werk en sporttalent op Donderdag, 23 November,
beloon met handdrukke, sertifikate en trofeë tydens hul jaarlikse prysuitdeling. Foto’s: Lizelle Swart 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories