HOOFSTORIES: •   Ruk geldsake reg, sê ouditkomitee   •   Werkers staak steeds   •   Twee raadslede in Bela-Bela-hof   •   Inwoner aangerand terwyl ander toekyk   •   Twee vas ná weduwee besteel word   •   Jong vrou sterf skielik   •   Man sterf ná motor teen brug bots   •   DA rig vrae rondom polisiestasies   •   Troeteldiere getraumatiseer deur fees-vuurwerke   •   Brief: Noem my gerus maar oom   •   Pre-holiday makeover for Bela-Bela   •   Geloftefeesvieringe gehou in die Waterberge   •   Food: Cook a Flemish stew   •   Wees versigtig vir slange   •   Goeie reën lei tot opheffing van brandverbod   •   Kranskopfees (vir eers) van die baan
 

 
 

 

Laerskool Warmbad prys toppleerders


   01 December 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 174   l   11 days ago  

 

Hierdie kultuurleerders van Laerskool Warmbad het vanjaar uitgestaan. Voor is Jané Cilliers (beste senior meisie in redenaars en orators, asook senior kultuurmeisie van die jaar), Daniell van der Merwe (junior meisieredenaar), Lourens Grobler (beste prestasie tydens die Unisa-musiekeksamen), Pedrie Claassens (junior seunsredenaar) en JP Smith (senior seunsredenaar). Agter staan Jenae Pietersen (beste prestasie in die Trinity-musiekeksamen, asook beste meisie in sang), Wynand du Preez (ekspo), Marijke Vosloo Akademiese vakpryswenner) en Anrich Becker (sang, kultuurseun van die jaar en Warrieseun van die jaar).


Laerskool Warmbad het op Donderdag, 23 November, sy topleerders wat in sport, kultuur en akademie uitgestaan het tydens die skool se jaarlikse prysuitdeling met toekennings vereer.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories