HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 2 Februarie 2018


   02 February 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 139   l   21 days ago  

 

Hierdie jong swemmers van Laerskool Warmbad het medaljes ingepalm tydens die Limpopo-swemproewe in Polokwane. Hulle is Adele Schoeman (o.10, drie derde plekke), Isabel Schoeman (o.13, drie derde plekke), Bongani Tshabalala (o.13, ’n eerste, twee tweede en twee derde plekke), Niel du Plessis (o.13, ’n eerste en vier derde plekke) en Regardt Grobler (o.13, agt eerste plekke). Buhle Tshabalala (o.8, vier eerste plekke en vier tweede plekke), Daniël Verster (o.13, twee eerste, drie tweede en twee derde plekke) en Lisbé Booyse (o.13, agt eerste plekke) was afwesig met die neem van die foto.


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories