HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 6 April 2018


   06 April 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 171   l   17 days ago  

 

Melienke Vermaak van die Waterbergskool vir CVO in Modimolle het op Saterdag 24 Maart aan die BCVO Suid-Afrikaanse atletiek-byeenkoms in Sasolburg deelgeneem waar sy Sentraal Transvaal verteen-woordig het. Sy was die bronsmedaljewenner in die 600 m vir o.8-meisies met ’n tyd van 2.19 en het sodoende haar Suid-Afrikaanse kleure verower. Sy het tydens die afgelope atletiekseisoen 857 Atletiek Suid-Afrika (ASA)-punte in die 600 m behaal. 


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories