HOOFSTORIES: •   Verdagtes in Coertze-aanval verskyn in hof   •   Prokureur vir sewe jaar tronk toe   •   Tronklewe is 'baie erg'   •   Verdagte in Peterson-moordsaak kry dalk borgtog   •   Plaaswerkers beroof; vrou verkrag   •   School learner found dead near mall   •   Nuwe pyplyn spoedig vervang ná lekkasie   •   Brief: Genoeg is genoeg!   •   Klag van brandstigting ondersoek by Waterfront   •   Kuns help kinders by skool   •   Ervaar die brul van enjins by Rally-kampioenskappe
 

 
 

 

Fokus op skole... en hul prestasies - 20 April 2018


   20 April 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 71   l   31 days ago  

 

Die Pos het, in samewerking met Protea Boekhuis, splinternuwe boe-ke aan Hoërskool Warmbad se biblio-teek geskenk. Die Warries BiB is oop vir die gemeenskap en spog met boeke vir volwassenes, asook kinder- en kleuterboeke. Die biblioteek is op Maandae, Dinsdae en Donderdae van 13:30-15:00 oop en op Woensdae van 13:30-17:00. Op die is foto Ruben Jooste, Madeleen Calitz en André van Zyl, wat die boeke namens die biblioteek ont-vang het.


’n Gallery propvol prestasies van leerders en onderwysers in die Waterberg-omgewing.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories