HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 

 

  School

Idees vir kosblikke

School: 26 January 2018 By Die Pos-span/The Post team

Hier is kosblik-idees om die pakkery te vergemaklik. Kombineer die idees om so naby aan die vyf-’n-dag-doelwit te kom as wat jy kan.

Op julle merke, gereed ... eet!

School: 26 January 2018 By Ronél van Jaarsveld

“In my dae het jy geëet wat in jou kosblik was en dit was meestal ’n grondboontjie-bottertoebroodjie. Behoede jou as daardie broodjie nog in jou kosblik is as jy tuiskom,” het een van Die Pos se lesers laat hoor. 

CVO-skool het weer matrieks

School: 19 January 2018 By Andries van der Heyde

Die Waterbergskool vir CVO op Modimolle is baie trots op die 100%-slaagsyfer wat die skool in 2017 behaal het nadat die skool se leerders die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se nasionale senior eksamen afgelê het.

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 13 April 2018

Besoek ons argief


Waterberg Agri 2018

As jy die geld gehad het, sou jy nou ’n plaas in Suid-Afrika gekoop het?