HOOFSTORIES: •   Skok ná nog ’n selfdood   •   Stropers loop hul vas   •   Sentrum wemel van polisie ná vals alarm   •   Goeie nuus vir Salusoord-inwoners   •   Leeustropers slaan weer toe in Vaalwater   •   Hoë tariewe reggestel   •   Rowers teiken weer winkel in hoofstraat   •   "Ons bring werksgeleenthede" sê myn   •   Diewe teiken hoërskool   •   Weg met mishandeling!   •   Tuinmaak is terapeuties   •   Burgemeester deel sukses-wenke   •   Atlete sweet tydens strawwe driekamp
 

 
 

 

Hansies maak skoonskip


   04 August 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 203   l   19 days ago  

 

Hansie-eerstespanspeler, Keenan Brand, het met sy stormlope in die medium skole-finaal baie veld vir sy span gewen tydens die wedstryd teen Ben Viljoen. Hy was beslis een van die spelers wat uitgestaan het. Foto: Herman Steyn


Die Hansies se rugbyspanne het behoorlik die veld omgeploeg met hul puik spel teen Hoërskool Ben Viljoen en Hoërskool Piet Potgieter.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories