HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 

 
 

 

Uitgeboul!


   22 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 189   l   5 months ago  

 

Heinrich Steffen, een van Laerskool Nylstroom se uitblinkkolwers, is as speler van die wedstryd aangewys ná sy skitterende telling van 125 lopies van 66 balle. 


Laerskool Nylstroom se krieketspan het op Donderdag, 14 September, teen Laerskool Ellisras gespeel om die streekwenner te bepaal.

Die Nylies is reeds ligawenners en het al hul ligawedstryde gewen.

Die kookwaterspan het 240 lopies vir die verlies van twee paaltjies teen Laerskool Ellisras aangeteken.

Die span van Ellisras het swaar onder die Nylies se vernuftige boulers deurgeloop en is vir ’n skamele 100 lopies uitgeboul. Laerskool Nylstroom het die wedstryd dus met 140 lopies beklink. Foto’s: Herman Steyn

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories