HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Dubbele wêreldkampioen!


   29 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 264   l   4 months ago  

 


Karla Grobler, oud-Warrie en hoofmeisie van Laerskool Warmbad, het die Sonskyndorp se naam hooggehou toe sy van 20-24 September aan die biathle- en triathle-wêreldkampioenskappe in Viveiro, Spanje, deelgeneem het.

Karla is in albei dié items as wêreldkampioen in die o.17-afdeling gekroon, hoewel sy vanjaar eers o.15 is. Sy is tans ’n leerder van Hoërskool Menlopark in Pretoria. Foto: Verskaf

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories