HOOFSTORIES: •   Inwoners vies oor vullis in veld   •   Waterkrisis dreig op Mookgophong   •   Polisievrou beseer in ongeluk   •   Groot skade by onderneming ná brand   •   Vroue byna op trein wat bots   •   Hou diere koel op warm dae   •   Unieke skaapras onder die hamer   •   Nuwe baadjie vir begraafplaas   •   Korrupte polisielede in hegtenis   •   Voer op trok vat vlam   •   Leiers reg vir uitdagings
 

 
 

 

Klub bied suksesvolle rolbaltoernooie aan


   03 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 201   l   2 months ago  

 

Die manswenners van die toernooi is Howard Holtz-hausen en Tollie Venter. 


Die Warmbad-rolbalklub het op Woensdag, 11 Oktober, ’n borgdagkompetisie en op Dinsdag, 24 Oktober, hul jaarlikse gekose 2-4-2 mans- en vrouetoernooi by die klub op Bela-Bela gehou.

Die algehele wenners van die borgdag was Jan Greeff, Pieter Steynberg, Magda Grové en Jan Coetzee. Op die foto’s onder is die wenners en naaswenners van die gekose toernooi.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories