HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Skuts byeen vir prysuitdeling


   24 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 215   l   2 months ago  

 


Die African Bowhunters-organisasie se nasionale boogskietkampioenskap is op 18-19 November in die Donkerhoek-omgewing in Pretoria aangebied.

Boogskuts van regoor die land en tot so ver as die Wes-Kaap, het die kompetisie bygewoon en boogskiet in al die verskillende klasse is goed verteenwoordig.

Dries Engelbrecht van Bela-Bela en sy seun, Stefan, spog hier met hul wentrofeë en medaljes vir onderskeidelik die langboogklas. Stefan is ook as klaswenner aangewys.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories