HOOFSTORIES: •   Ruk geldsake reg, sê ouditkomitee   •   Werkers staak steeds   •   Twee raadslede in Bela-Bela-hof   •   Inwoner aangerand terwyl ander toekyk   •   Twee vas ná weduwee besteel word   •   Jong vrou sterf skielik   •   Man sterf ná motor teen brug bots   •   DA rig vrae rondom polisiestasies   •   Troeteldiere getraumatiseer deur fees-vuurwerke   •   Brief: Noem my gerus maar oom   •   Pre-holiday makeover for Bela-Bela   •   Geloftefeesvieringe gehou in die Waterberge   •   Food: Cook a Flemish stew   •   Wees versigtig vir slange   •   Goeie reën lei tot opheffing van brandverbod   •   Kranskopfees (vir eers) van die baan
 

 
 

 

Rolbalkampioenskap op Polokwane


   24 November 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 191   l   18 days ago  

 

Charmaine van der Merwe het in die vrouebeginnersafdeling uitgestaan en is as wenner gekroon.


Die Limpopo-rolbalklub se enkelspelkampioenskap is die eerste naweek in 4 November in Polokwane gespeel.

Drie spelers van die Warmbad-rolbalklub het eerste plekke behaal. Saam met die wenners op die foto’s is Wally Duncan, president van Limpopo-rolbal.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories