HOOFSTORIES: •   Vlamme stuit nie bedrogondersoek   •   Inkopiesentrums nie so veilig   •   Betogings en klipgooiers hou gevaar op N1 in   •   Sydney Gregan - nie tronkstraf, vra verdediging   •   Hansies groet geliefde hoof   •   Skoolseun beseer tydens 'bakleiery'   •   Skrootwerwe in polisie se visier   •   Plaaswerkers slyp vaardighede   •   Wildehonde se gewoontes van nader bekyk   •   Bekende in wildkringe spreek jagters toe   •   Jong bulletjies wyl hul staal
 


 
 

 

Karate akademie vereer


   15 December 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 506   l   4 months ago  

 

Hierdie karatekas van die Waterberg Karate Academy het almal trofeë tydens die klub se afsluiting ontvang. Voor is Llewellyn Nel (beste junior seun). In die middel is Aiden Kane (beste deursettingsvermoë), CJ Luüs (beste entoesiasme), Tiaan Jooste (beste beginner), Ethan Gouws (beste toewyding), Michael Carr (beste toewyding) en Chrizelna Luüs (beste beginner). Heel agter is Charneé von Stade (beste senior meisiekarateka) en Paul Kotzé (beste senior manskarateka).


Die Waterberg Karate Academy het op Donderdag, 30 November, hul gradering en afsluitingsgeleentheid gehou.

Altesame 32 karatekas het suksesvol na die volgende gordel gegradeer en ’n paar leerders  is vir hul prestasies met toekennings vereer.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories