HOOFSTORIES: •   Slimkoppe skitter in matriek   •   Strange murder in Spa Park   •   Vakansieganger haal krokodil uit swembad   •   Hittegolf tref Suid-Afrika   •   Hoofartikel: Krisis in onderwys staar SA in gesig   •   Brief: Spoedgrense verwarrend   •   Pad verspoel ná reën   •   EFF insist on land auditing report   •   Oujaar gevier met boeremusiek   •   Geliefde oud-onnie sterf   •   Kamp vir 23ste jaar aangebied
 

 
 

 

Kamp vir 23ste jaar aangebied


   12 January 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 98   l   6 days ago  

 

Op die foto oefen van die atlete hekkies tydens die kamp.


Meer as 100 atlete het die afgelope week aan ’n jaarlikse atletiekkamp by Hoërskool Warmbad, saam met atlete van Hoërskool Vorentoe in Gauteng, bygewoon om hul vaardighede in naellope, hekkies, middelafstande en velditems te bevorder.

Van Reenen Cloete, plaaslike afrigter, het gesê die Warries en Vorentoe bied hierdie jaarlikse kamp reeds sedert 1995 saam aan. Verskeie Suid-Afrikaanse kampioenatlete is by die afrigting betrokke.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories