HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Eiendomsagent wys sy staal in taai stryd


   02 February 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 196   l   24 days ago  

 

Loua Boshoff.


Loua Boshoff, ’n sakeman van Bela-Bela, het op Sondag 28 Januarie aan die Ironman 70,3 in Oos-Londen deelgeneem en dit voltooi.

Boshoff het skaars agt weke se voorbereidingstyd gehad nadat ’n vriend hom uitgedaag het. Hy het die wedloop binne 06:40:52 voltooi nadat hy die 1,9 km geswem, 90,1 km fietsgery en 21,2 km gehardloop het.

Boshoff het gesê ten spyte van die wind en veeleisende pas, is hy tevrede met sy uitslae. Hy beoog om in Junie aan die volgende kompetisie in Durban deel te neem. 

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories