HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 


 
 

 

Karatekas skop raak


   29 March 2018   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 225   l   26 days ago  

 

Corné Burger het tydens die Limpopo-karatekampioenskap goud in kata en kumite verower.


Karatekas van die Waterberg Karate Academy het op Saterdag 17 Maart aan die Limpopo-kampioenskap in Polokwane deelgeneem en goed presteer.

Die 17 karatekas wat deurgedring het na die SAJKA nasionale byeenkoms wat in Mei plaasvind, is Altus van der Merwe, Stephné Grobler, Hendri Esterhuizen, Diedrik van der Merwe, LJ Humphries, Marissa van Niekerk, Tian Koch, Teresha Humphries, Thomas Hanekom, Patrys Grobler, Corné Burger, André Esterhuizen, Neil Roux, Zidaan Samrod, Cerise Burger, Lutendo Hlabioa en Reinard van Niekerk.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories