HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 
 

  Sport

Uitgeboul!

Sport: 22 September 2017 By Die Pos-span/The Post team

Laerskool Nylstroom se krieketspan het op Donderdag, 14 September, teen Laerskool Ellisras gespeel om die streekwenner te bepaal.

Rolbalsakeliga skop op Bela-Bela af

Sport: 15 September 2017 By Die Pos-span/The Post team

Die rolbalsakeliga het amptelik op Dinsdag, 12 September, by die Warmbad-rolbalklub afgeskop. Altesame 26 spanne — die meeste spanne wat tot op hede ingeskryf het — is op Dinsdag, 5 September, tydens ’n samekoms by die liga verwelkom.

Süllwald klim wêreldranglys

Sport: 08 September 2017 By Die Pos-span/The Post team

Wian Süllwald, oud-Warrie en voormalige junior driekamp-wêreldkampioen, het op Sater-dag, 26 Augustus, in Stockholm, Swede, tiende tydens die ITU-driekampwêreldreeks geëindig en daarmee seker gemaak dat daar kennis geneem word van hom.

Atlete sweet by driekamp

Sport: 18 August 2017 By Andries van der Heyde

Meer as 1 100 atlete het op ’n sonnige Saterdagoggend, 12 Augustus, by Forever Resorts op Bela-Bela vir die sewende Standard Bank 5150-driekampbyeenkoms aangetree.

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 9 Februarie 2018

Besoek ons argief


Padlangs 2017

Sal jy graag op die beheerliggaam van jou kind se skool wil dien?