HOOFSTORIES: •   Man deur renoster aangeval   •   Gholflandgoed dorp se wit olifant   •   Hoës verskyn in hof   •   Jong skoolmeisie steeds vermis   •   Seuntjie (5) verloor vinger ná slangbyt   •   Munisipaliteit moet sake regruk   •   Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan   •   Dorpsdam sorgwekkend leeg   •   Hoërskool kry nuwe hoof   •   Jagter agter slot en grendel   •   Groot fees vir Modimolle beplan   •   Skerp draai eis nog 'n lewe   •   Hoërskoolleerder wil Kaapstad help   •   Run and cycle for sports development
 
 

  Sport

Gefokus op die wenstreep

Sport: 16 February 2018 By Die Pos-span/The Post team

Leonette Vosloo, steratleet van Hoërskool Nylstroom wat vanjaar reeds verskeie rekords verbeter het, het op Dinsdag 6 Februarie die 100 m en 200 m vir meisies o.18 tydens die jaarlikse kring-byeenkoms gewen.

Kamp vir 23ste jaar aangebied

Sport: 12 January 2018 By Die Pos-span/The Post team

Meer as 100 atlete het die afgelope week aan ’n jaarlikse atletiekkamp by Hoërskool Warmbad, saam met atlete van Hoërskool Vorentoe in Gauteng, bygewoon om hul vaardighede in naellope, hekkies, middelafstande en velditems te bevorder.

 

Nóg nuus...

 

 



Die Pos 9 Februarie 2018

Besoek ons argief


Padlangs 2017

Sal jy graag op die beheerliggaam van jou kind se skool wil dien?