HOOFSTORIES: •   Skok ná nog ’n selfdood   •   Stropers loop hul vas   •   Sentrum wemel van polisie ná vals alarm   •   Goeie nuus vir Salusoord-inwoners   •   Leeustropers slaan weer toe in Vaalwater   •   Hoë tariewe reggestel   •   Rowers teiken weer winkel in hoofstraat   •   "Ons bring werksgeleenthede" sê myn   •   Diewe teiken hoërskool   •   Weg met mishandeling!   •   Tuinmaak is terapeuties   •   Burgemeester deel sukses-wenke   •   Atlete sweet tydens strawwe driekamp
 

 
 

 

Dieremaniere - 14 Julie 2017


   14 July 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 292   l   40 days ago  

 

Dié twee miniatuur bokkiehond-kruisings het op Woensdag, 28 Junie, in Schoemanstraat, Modimolle weggeraak. Hul eienaar wil hulle baie graag terug hê en bied ’n beloning aan. Een het spits oortjies en die ander ene het hang oortjies. Albei het bruin bandjies om hul nekke. Enige een met inligting kan tel. 082 659 1823 skakel. 


Mense-ouers spog met hul troeteldiere.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories