HOOFSTORIES: •   Woede kook oor grondgryp   •   Kommer oor krokodille in swemdam   •   Vaalwater-vrou sterf aan malaria   •   Raad bespreek krag-dilemma   •   'Buffelbedrieër' verdwyn   •   Grondbesetting: 'Ons sal dit nie duld nie!'   •   Veiligheidswag dra vuurwapen sonder permit   •   Brief: inwoners ry self vullis weg   •   Stadig met water op Modimolle   •   Só lyk verdagtes van wrede plaasaanval   •   DA-raadslid beseer tydens staking   •   Brandverbod opgehef   •   Jong entrepreneur maak Vaalwater soet   •   Mountain bikers go for gold   •   Nylie-krieket kraai koning
 

 
 

 

Dieremaniere - 1 September 2017


   01 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 281   l   48 days ago  

 

’n Klein bokkiehondjie is op Woensdag, 16 Augustus, langs die N1-snelweg buite Bela-Bela deur lede van APA-ambulansdienste gered nadat daar brande in die omgewing uitgebreek het. Die hondjie is in die omgewing van die Palm Plaza Caltex-vulstasie gevind nadat hy vermoedelik voor die verwoestende veldbrande in die omgewing gevlug het. Op die foto is Hain Prinsloo, paramedikus, met die hondjie nadat hy gered is. Teen druktyd is die hondjie met sy eienaars herenig.


Mense-ouers spog met hul troeteldiere.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       



Ander stories