HOOFSTORIES: •   Ons het die gees ja man ja!   •   Mookgophong dae lank sonder water   •   Varke op vragmotor in vlammehel   •   Kind (13) al 30 dae weg   •   Vyf vas ná plaasaanval   •   Ongeluk nadat agent agter stuur flou word   •   Dorp op dieselfde pad as Kaap   •   Woede oor beskuldiging op Facebook   •   Renoster het nie 'aangeval'   •   Riders take on 1162km for disadvantaged schools   •   Miljoendollarduif mik vir Verenigde State   •   Droogte kniehalter Bosveldmyl
 

 
 

 

Dieremaniere - 29 September 2017


   29 September 2017   l   Die Pos-span/The Post team    l   Views: 388   l   4 months ago  

 

’n Inwoner van Modimolle is dringend op soek na ’n goeie huis vir hierdie brakkie van haar. Sy moet na ’n aftreeoord verhuis waar troeteldiere nie toegelaat word nie. Belang-stellendes kan vir CJ Botha bel by tel. 082 467 2878.


Mense-ouers spog met hul troeteldiere.

 


 

0 Comments

To leave a comment you need to login / register first



       


Ander stories