HOOFSTORIES: •   Storm rig groot duisende rande se skade aan   •   Geliefde skoolhoof sterf   •   Onherkenbare lyk op grondpad gevind   •   LUR positief oor Limpopo-ekonomie   •   Sakevrou in hof oor handtekening   •   Skuld oor water op ou pype gepak   •   Fonds help leukemie-lyer   •   Modimolle dalk dorp van die jaar   •   CFO aims for improved audit   •   Biblioteek kleur wêreld anders in   •   Versigtig met sosiale media en misdaad   •   Resep: heerlike kolwyntjies   •   Sy passie laat verlede herleef   •   Oud-Drakie sing weer ná motorongeluk   •   Sport: Silwer vir stoeier by Statebondspele
 

 

  TroetelPos

Kom spog met mooi troeteldiere

TroetelPos: 25 August 2017 By Die Pos-span/The Post team

Diereliefhebbers wat dink hul vierpotige- of selfs tweepotige diere het die regte houding of is spoggerig genoeg om ’n lekker prys en ’n lint te wen, kan gerus uitsien na die troeteldierskou wat op Saterdag, 2 September, tydens die NG Warmbad Wes-gemeente se Vreugdefees op Bela-Bela plaasvind.

Inentings op Modimolle

TroetelPos: 25 August 2017 By Die Pos-span/The Post team

Inwoners van Modimolle kan hul troeteldiere gratis teen hondsdolheid laat inent danksy ’n projek van die departement van landbou se dieregesondheidsafdeling. 

 

Nóg nuus...

 




Die Pos 13 April 2018

Besoek ons argief


Waterberg Agri 2018

As jy die geld gehad het, sou jy nou ’n plaas in Suid-Afrika gekoop het?