• BOORGAT aanwysings. Toets my kennis en onder-vinding. Gebied Pretoria en verder Noord (Ou Noord Transvaal). Tarief R7.00 per km eenrigting (vervoer) 1ste boorgat R1 000, daarna R700 per punt. Skakel Dirk 083 635 4852. (22/12) (WB)
     
  • JH KONSTRUKSIE BK.  Toets van boorgate met toegeruste toetswa.  Lid van BWA.  Herstel en installering van alle tipes waterpompe.  Ingenieurs-ontwerpte tenkstaanders en hoë kwaliteit water- en septic tenks, teen die beste pryse. Water-krippe, voerbakke en selfvoerders ook beskikbaar. (groot voor-raad). Vir professionele diens en ‘n gratis kwotasie, kontak Kosie Geyser by 082 492 6469 of Kobus Geyser by 084 580 6499. Ons lewer reeds meer as 20 jaar kwaliteit diens.(22/12) (WB)
     
  • ALL FARMERS & GAME BREEDERS if you have any carcasses that you need to dispose of for white lions and cheetahs at Thandeka Lodge and Spa, please feel free to  contact us and talk to  Lodge 010 591 8168, Lodge Emergency 079 344 1890, Sam 060 931 6574, Bertus 082 706 8860. (21/12/18)(WB)
     
  • ALLE PLAAS- EN WILDBOERE, as julle enige karkasse het wat julle van ontslae wil raak. Ons het wit leeus en jagluiperds by Thandeka Lodge and Spa wat gevoer moet word. Asseblief kontak Lodge 010 591 8168, Lodge nood 079 344 1890, Sam 060 931 6574 Bertus 082 706 8860. (21/12/18)(WB)​