Municipal

Mosie van wantroue teen DA-burgemeester

“Ons vermoed dié mosies het te doen met die forensiese oudit na die raad se geldsake wat feitlik voltooi is. Die ANC en EFF sal verkies dat die uitslae nooit bekend gemaak of aan die raad voorgelê word nie,” het Van Staden in reaksie gesê

Bela-Bela se watersuiweringswerke gaan nuwe baadjie kry

Die watersuiweringswerke in Bela-Bela sal eersdaags baie nodige instandhouding- en opgraderingswerk ondergaan nadat die aanlegte die afgelope paar maande op volle kapasiteit en onder druk gewerk het.

Parlementslede kom hoor oor ingryping

Die probleme is nie net geldelik nie, maar ook sistemies en albei sal reggestel moet word voordat die munisipaliteit sal herstel.

Groot kommer heers oor vermoë van Waterberg-distrik se nooddienste

“Daar is ’n tekort aan brandbestrydingspersoneel by al die brandweerstasies in die distrik wat daartoe kan lei dat die munisipaliteite regsgedinge in die gesig kan staar indien daar ’n groot voorval is. Talle van die personeellede is nie eens behoorlik opgelei nie.”

Raadslede ‘saboteer’ glo dienslewering

Nie een van die 13 ANC-raadslede het die jongste vergadering bygewoon nie. “Hierdie optrede is niks anders as sabotasie om die inwoners daarvan te ontneem om gehalte dienste te ontvang nie.”

Mookgophong-inwoners sit koppe bymekaar

’n Handjievol inwoners het op Donderdag 3 Oktober die geïntegreerde ontwikkelingsplan-vergadering (GOP) vir Wyk 5 in Mookgophong bygewoon.
Top