Municipal

Draai die krane toe, vra munisipaliteit

“Ons probeer seker maak dat alle dele van die dorp op ’n stadium deur die dag water het. Ons moedig inwoners aan om water baie spaarsaam te gebruik.”

AfriForum help om waterpomp te herstel

“Water is ’n basiese reg en moet daagliks aan elke huishouding voorsien word. Dit is dus vir my belangrik om dadelik aandag te gee aan waterverwante probleme.”

Balju gee vullistrokke terug

Dienslewering in die munisipaliteit het ’n reusehupstoot gekry nadat die vullisverwyderingstrok en voertuie wat die waterdepartement gebruik ná ’n hofbeslissing deur die balju terugbesorg is.

Staatsdepartemente skuld glo miljoene

Die nasionale regering se skuld aan die munisipaliteit beloop R3,4 miljoen en die departement van gesondheid is glo ook etlike miljoene agterstallig.

Rioolprobleme hopelik nou verby

“AfriForum sal die situasie dophou en toesien dat die munisipaliteit hul pligte nakom.”

Pad herstel danksy sakeman se skenking

“Dié stukkende pad skep ’n baie swak indruk by besoekers as hulle deur die dorp ry. Ons wil die dorp se aansig opkikker sodat ons ’n beter indruk skep.”

EFF dreig om DA-burgemeester te onttroon

“Ons verwyder Modimolle se burgemeester volgende,” het Julius Malema, omstrede leier van die Economic Freedom Figthers (EFF), vandeesweek tydens ’n mediakonferensie gedreig.
Top