• RONWIL VAKANSIE OORD – 2 slaapkamer woonstel R2 900 / maand, krag uitgesluit. 2 Slaapkamer, dubbelverdieping huis R3 200 / maand, krag uitgesluit. Skakel 014 740 0085 / 082 818 9596. (22/12) (WB)
     
  • JM VERHURING 014 736 4241/072 566 0570. Ruim 2 slaapkamer woonstel, Chris Hani straat, R2 800 plus gelyke deposito. Eie water en krag. Beskikbaar 1 Desember 2017. Bela-Bela.
     
  • JM VERHURING 014 736 4241/072 566 0570. 1 Slaapkamer woonstel, R2 400 plus gelyke deposito. Môredou woonstelle. Eie water en krag. Beskikbaar 1 November 2017. Bela-Bela.
     
  • 2 SLAAPKAMER woonstel te huur in Bela-Bela. Verkieslik senior burgers. Kaartkrag, onderdak parkering. Baie veilig. Beskikbaar 1 November 2017. Skakel 082 389 3719. (17/11) 
     
  • TO RENT in Modimolle: Furnished rooms with ensuite bathroom R1 800 pm. Furnished one bedroom chalet R2 800 pm. Access to resort facilities including swimming pool & tennis courts. Short term rental option available. Call Santi on 076 203 3318. (24/11)
     
  • WARMBAD sentraal. Bachelor woonstel met meubels vir slegs een persoon. Netjies en baie veilig met onderdakparkering. R2 750pm water en krag ingesluit, asook 1 x per week skoonmaakdiens. Deposito betaalbaar R2 750. Vir navrae of afspraak skakel 073 610 4238 gedurende kantoor-ure. (17/11) 
     
  • WARMBAD sentraal. 2 Slaapkamer woonstel vir R3 800pm water ingesluit met prepaid-krag. 2 Blokke vanaf Superspar, FNB, Forever Resort en ander winkels. Veilig met afstandbeheerde hek.  Deposito betaalbaar R3 800. Vir navrae of afspraak skakel 073 610 4238 gedurende kantoor-ure. (17/11) 
     
  • RUIM 1 slaapkamer woonstel op Eersbewoondpad 11 km vanaf Bela-Bela. Krag en water ingesluit. R2 000/maand vooruitbetaalbaar. Kontak 083 870 2379. (1/12)
     
  • RUIM 2 slaapkamer woonstel dadelik beskikbaar. Prepaid krag.  Onderdak parkering. Deposito  R3 600. Huur R3 600. Loopafstand van dorp. Warmbad. Skakel  083 765 0878. 
     
  • BELA-BELA groot omheinde gerieflike 3 slaapkamer huis met dubbel geriewe met volledige 1 slaapkamer woonstel. Huur R6 500 deposito R6 500 water en krag uitgesluit. 083 455 2745.
     
  • NETJIESE, privaat  2 slaapkamer woonstel. Water ingesluit. Kaartkrag @ R3 500 pm. Deposito verlang. Beskikbaar. Kontak: 083 368 9119 / 082 077 6651. 
     
  • NABOOMSPRUIT 1 slaapkamer woonstel, ingeboude kaste vanaf 1 Desember 2017. Ideaal vir ‘n bejaarde, veilig en naby winkels. Water en ligte ingesluit R2 100 p.m.  Skakel 072 182 3469 / 082 966 6730. (1/12)
     
  • BELA-BELA 1 slaapkamer woonstel, sitkamer, kombuis, badkamer, motorafdak. Water en krag ingesluit. Geskik vir 2 persone. Geen diere of kinders. R2 500 pm plus deposito. Skakel 079 462 6967. (24/11)
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela. Pragtige huis te huur in Bela-Bela. 4 slaapkamer, 3 badkamer met groot leef areas. Swembad met pragtige tuin met volledige besproeiing. R13 000 Agent: Magda Venter 083 297 2160 / 082 888 2020.
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela. Pragtige huis in ‘n sekuriteits kompleks te huur in Bela-bela. 4 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan leef areas met ‘n ruim kombuis. 2 motorhuise, 2 afdakke, swembad, lapa met ‘n jaccuzi. 1 slaapkamer woonstel met buitekamer. Beskikbaar einde Desember. R11 000 Agent: Magda Venter 083 297 2160 / 082 888 2020. 
     
  • RE/MAX BUSHVELD eiendomme te huur Bela-Bela. 1) Jongman woonstel - kamer en kombuis in een vertrek, badkamer, kaartjiekrag, afdak. Munisipale water, riool en vullis is vir die huurder se rekening. Geen diere. R1 720pm. 2) Woonstel – slaapkamer, badkamer, oopplan kombuis en sitkamer, afdak. Kaartjiekrag. Munisipale water, riool en vullis is vir die huurder se rekening. Geen diere. R2 430pm. 3) Meenthuis - 2 slaapkamers, badkamer, kombuis, sitkamer, klein stoepie en klein tuintjie. Afdak vir 2 voertuie, kaartjiekrag, munisipale rekening. Geen diere R3 500pm. 4) Woonstel - 2 slaapkamers, badkamer, oopplan kombuis en sitkamer, munisipale krag en water (meterboks)  R3 890pm. 5) Woonstel - 2 slaapkamers, badkamer, kombuis, sitkamer, toe stoepie (plek vir wasmasjien), kaartjiekrag. Munisipale water, riool en vullis. Geen diere. R4 000pm. 6) Huis - 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis en sitkamer, dubbel motorhuis, kaartjiekrag, munisipale water R5 070pm. 7) Meenthuis - 2 slaapkamers, 1.5 badkamer, kombuis, sitkamer, enkel motorhuis. Kaartjiekrag, munisipale water, riool en vullis is vir die huurder se rekening. Geen diere R5 620pm. 8) Meenthuis - 2 slaapkamers,  2 badkamers, kombuis, sitkamer, motorhuis, kaartjiekrag. Water ingesluit. Geen diere R6 180pm. Hester 072 046 8651 / Kantoor 014 736 6495.
     
  • RUIM 3 slaapkamer, 2 badkamer, dubbel geriewe meenthuis vir R6 000pm. Koopkrag, water en vullisverwydering uitgesluit. Deposito verlang. Skakel 082 976 5082 of 014 161 0609, Nylstroom. (NSR)(17/10)
     
  • TUINWOONSTEL te huur Nylstroom, onmiddellik beskikbaar, 2½ slaapkamer, veilige parkering, naby hoërskool R4 000pm water en ligte ingesluit, nuut uitgeverf, skakel 072 130 8467 / 084 316 7963. (NSR)(17/11)
     
  • HUIS te huur in Modimolle: ‘n groot 4 slaapkamer huis, 1 badkamer met 2 toilets, nuwe moderne kombuis, 2 toesluit motorhuise. Paar huise van Laerskool Nylstroom af en loopafstand van hoërskool. Bedrag R5 700pm met deposito. Beskikbaar vanaf 28 Desember 2017 / 1 Januarie 2018. Kontak 014 717 3950 of 076 409 4444. (NSR)(17/11)
     
  • TOP beesplaas te huur vanaf Maart 2018, 257 ha, 10km vanaf Nylstroom by Kranskop, 150 ha binne Nyldelta, goeie drakrag, hoofsaaklik witbuffel en kweek. Johan 079 502 5161. (NSR)(1/12)
     
  • KLEIN woonplek, 3 slaapkamers, inbou kaste, kombuis met inbou kaste en stoof, oopplan sit en eetkamer, badkamer. Afdak vir motor, R3 000pm met R2 000 deposito vooruitbetaalbaar, lesingkrag, 1 of 2 persone met sober gewoontes, geen skoolkinders of troeteldiere nie, 9 kilos buite Nylstroom, winkel op perseël. Dadelik beskikbaar. Kontak by 082 298 8554, 071 656 2856 of laat ‘n sms by 072 306 0214. (NSR)(24/11)
     
  • BOSVELDSIG sekuriteit aftree- oord.  Nylstroom. Eenhede te koop of te huur. Ouderdomsbeperking 50 jaar. Kontak Nelie vir beskikbaarheid 014 717 3654. (17/11)(NSR)(rek661)
     
  • NYLSTROOM meenthuis te huur in Essenhout Park veiligheidskompleks naby hoërskool, 2 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan leefarea en kombuis, motorhuis, ingeboude braai op stoep, kaartkrag, gratis water, R4 300pm plus gelyke deposito, 1 Desember 2017 beskikbaar. Kontak Boet op 073 726 9653. (NSR)(17/11)
     
  • MEENTHUIS te huur in Nylstroom, 2 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan sit en eetkamer, afdak vir 1 motor, veilig omhein met elektriese toegangshek, kaartkrag, gratis water en tuindienste, R3 800pm plus deposito. Skakel 082 900 7521. (NSR)(17/11)