• PIETER WAGNER EIENDOMME. Sedert 1970. Ons kennis en ervaring is tot u beskikking.  Waardasies, verbande, lenings, versekering, verhuring. Pieter Wagner Snr 083 601 2830. Gerda 082 563 4725.  Adelene 082 948 4689. Anet   081 708 6756. Mark 083 560 5025. Lucille 076 349 2554. Albert 083 411 4741. Chris Hani straat 52, Bela-Bela, 014 736 2118,  083 601 2830, www.pwe.co.za (t/c)
     
  • NABOOMSPRUIT Limpopo wildsplaas met lodge te koop as lopende saak. 8 Km buite Naboomspruit. 340 Ha, R10 miljoen. Kontak Michael 082 416 7107. (23/3/18)
     
  • BELA-BELA (Warmbad) Wildsplase aangrensend 3 dele. Deel 1: 8ha @ R780 000. Deel 2: 8ha @ R780 000. Deel 1 en 2: Tesame 16ha is R1 500 000. 12 Ha @ R2 300 000. 2 Huise. Huis 1: 4 Slaapkamer. Huis 2: 5 Slaapkamer 4 badkamer – gastehuis. 1 Huis is bestaande gastehuis met lopende inkomste. Prima ligging op R516 op “Golden Mile” 5km vannaf Mabalingwe. Mooi bosveld met zebras, blesbokke en rooibokke. Skakel 082 416 7107. (23/3/18)
     
  • PLOT te koop 10 km buite Bela-Bela op Driefontein. 2 Groot woonhuise, 2 sterk boorgate, yster beeskrale, 3 store, koelkamer. Geëlektrifiseerde omheining  om wonings en wilddraad aan 2 kante. R1,8 miljoen onderhandelbaar. Skakel eienaar 078 261 6438. (23/2)
     
  • 21 HA op Bela-Bela, 4 slaapkamer huis, veilige stil omgewing. R1.3 miljoen. Skakel 082 383 5850 of 083 552 7625. (9/3) 
     
  • 5 SLAAPKAMER dubbelverdieping huis, swembad, 2 motorhuise, dubbelafdak, 3 badkamers, solar geyser, Panoramapark, Bela-Bela. Prys baie verlaag R1 750 000. Sekuriteitskompleks. Skakel 082 924 6565 eienaar, geen agente. (9/3)
     
  • BOSVELDHOEWE Warmbad, 8.5ha boomryk met groot  4 slaapkamer woonhuis, lapa, store, voerkraal, ens. R900 000.  Skakel 083 601 2830. (16/2) 
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela – die leiers in eiendomsverkope & verhurings in Bela-Bela! Kontak gerus, ons kantoor of enige van ons ervare agente vir puik diens en resultate! 014 736 2020 / 082 888 2020 / www.century21.co.za. Corne van Rensburg 082 492 9525, Magda Venter 083 297 2160, Rita Senekal 082 986 6089, Trudie Howard 072 534 7465, Gerhard van Rensburg 079 881 6554, At van der Heever 082 972 2843, Busi Mawai 076 967 5458, Magda van den Berg 083 235 3608, Anel Buys 083 314 9569.
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela. Netjiese ruim 5 slaapkamer, 2 badkamer huis te koop in Bela-Bela.  Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Pragtige tuin en ruim dubbelmotorhuis. R 900 000. Agent: Trudie Howard 072 534 7465 / 082 888 2020.
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela. Pragtige 3 slaapkamer, 2 badkamer familie huis in ‘n bekende sekuriteitsoord in Bela-Bela te koop. Mooi kombuis met oopplan leef areas. 2 Motorhuise en ‘n pragtige tuin. R1 600 000. Agent: Magda Venter 083 297 2160 / 082 888 2020. 
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela. Baie goeie belegging te koop in Bela-Bela. Die eiendom bestaan uit 5 aparte eenhede. Perfek vir kantore. Loopafstand van die dorp af. R1 302 000. Agent: Magda van den Berg 083 235 3608 / 082 888 2020.
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela. Pragtige huis te koop in ‘n veilige sekuriteitsoord in Bela-Bela. Ruim 2 slaapkamer, 2 badkamer met oopplan leef areas, 2 motorhuise en ‘n pragtige groen tuin. R810 000. Agent: Corne v Rensburg 082 492 9525 / 082 888 2020.
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela. 21 Ha kleinhoewe te koop naby Bela-Bela. Netjiese 4 slaapkamer en 3 badkamer huis omring met ‘n pragtige tropiese tuin en seisoenale rivier. 5 Motorhuise, luukse lapa met braai en swembad. Netjiese stafkwartiere met water en elektrisiteit. Boorgat lewer sowat 15 000 liter water per uur plus ‘n water opgaartenk. Wildwerend omhein met elektriese toegangs hekke. R2 900 000. Agent: Gerhard v Rensburg 079 881 6554 / 082 888 2020.
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela.  21 Ha  kleinhoewe te koop naby Bela-Bela.  Netjiese 4 slaapkamer, 2 badkamer en kombuis met oopplan leef areas. Pragtige tuin met omheining en elektriese hek. 2 Stoorkamers met 3 motorhuise. R1 470 000 Agent: At van der Heever 082 972 2843 / 082 888 2020.
     
  • CENTURY 21 Bela-Bela. This is a block of 6 flats situated in a nice area close to Bela-Bela. These 6 flats consist of 1x3 bedrooms, 2x3 bedrooms and 2x1 bedrooms with lock up garages. Good for investment with a total income of R20 000 p.m. R2 000 000. Agent: Busi Mawai 076 967 5458 / 082 888 2020.
     
  • RE/MAX BUSHVELD eiendomme te koop Nylstroom: 1) 2 Slaapkamers, oopplan, motorhuis en afdak, naby skole R750 000. 2) Bosveldsig meenthuis, enige ouderdom, 3 slaapkamers R980 000. 3) Erf vir ontwikkelaar 7 900m² R320 000. Cecile 078 818 2681.
     
  • PROPRITE EIENDOMME  Kantoor :  7e Straat 116, Naboomspruit. www.proprite.co.za
     
  • PROPRITE EIENDOMME te koop Naboomspruit. 1) 2 Slaapkamer meenthuis met dubbel motorhuis, tuin voor en toegemaakte agterstoep. R610 000. 2) Moderne meenthuis, 3 slaapkamers met motorhuis, mooi tuin en gemeenskaplike swembad.  R650 000. 3) Winskoop benodig ’n bietjie liefde en opknap.  3 slaapkamerhuis op groot erf.  R540 000. 4) Pragtige 2 slaapkamerwoonstel, toe stoep voor en heerlike kuierarea agter.  Veilig.  R495 000. 5) Spoggerige deeltitel.  3 Slaapkamers, 3 onthaalareas, dubbel motorhuis.  R850 000. 6) Die Oog winskoop: Netjiese 2 slaapkamer eenheid met onderdak parkering.  R785 000. Kontak Marié  082 858 4709. 
     
  • WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142/ 083 296 8286 / 082 499 4561  Nylstroom/Warmbad/Vaalwater. 1.) CJN  428 - 90 ha natuurplaas-stroom, 4 slaapkamer huis, 60% plat en 40% berg – R3 200 000. 2.) BN826 – Natuur plaas. ± 440 ha - Baie water-stroom fontein- 3 huise, wildwerend R6 440 000. 3.) CJN 368 - 227 ha Alma- 3 slaapkamer plaashuis, met afdak, 2de huis, wildwering. 3 Toegeruste boorgate. Berg en plat – mooi uitsigte R3 980 000. 4.) CJN 242 - ±46 ha, wildwerend omhein, 2 slaapkamer, grasdakhuis, chalet, perdestalle. 1 x Toegeruste boorgat.  Baie mooi natuurplasie – R3 290 000. 5.) CJN 431- 80 ha – 2 Slaapkamer huis. Fontein, vlei en seisoenale stroom. R3 500 000. 6.) BN 810 – 323 Ha eksotiese wild teelplaas. Baie goeie huis – R9 980 000. 7.) BN 839 – huis binne in eko estate – geen heffings – R698 000. 8.) BN 781 – 80 ha, goeie besproeiing, skaap-weiding plaas R5 500 000.   9.)CJN 450 168 Naweek-natuur, 4 slaapkamer huis boorgat en seisoenale fontein R3 800 000. 10.) BN 830 Vaalwater, 115 ha, wild naweek-aftree, 4 slaapkamer, 3 badkamer, seisoenale stroom, rolstoel vriendelik. R3 790 000, goeie koop. 11.) CJN 437 - 21 ha bosveld plasie, hoof huis met 3 chalets, netjiese afwerkings, R1 700 000. 12.) CJN 449 – 100 ha – netjiese wildsplaas naby dorp, 3 teelkampte, 6 boorgate, netjiese huis, R6.5 miljoen. 13.) CJN 337 – Nylstroom, 21 ha met 2 slaapkamer huis, rondawel en 2 chalets, wildwerend, verskeie wild, plat en berg. R2 150 000. (NSR)
     
  • WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142/083 296 8286 / 082 499 4561. Vaalwater/ Alma/ Marnitz 1.) CJN 414 – 300 ha wildsplaas, baie goeie 4 slaapkamer huis, 2 boorgate toegerus met sonpaneel. Verskeie wild. R7 490 000. 2.)  CJN 430 – 206 ha – Bees en besproeiings plaas, baie water, 60 ha besproeiingsreg, R9 690 000. 3.) CJN 412 – 170 ha, 4 chalets met lodge- onklaar. Eet area, swembad en kombuis. R5 180 000. 4.) CJN 379 – 129 ha beesplaas, Vaalwater, ou plaashuis, 2 boorgate nie toegerus. R2 150 000. 5.) CJN 433 ­– 1516 ha wild-teelplaas. Geleë in die Waterberg Biosfeer. R20 500 000.  6.) 276 ha Marnitz – wildsplaas met lopende besigheid, baie potensiaal, ideaal vir beroepsjag, bewese inkomste van oorspoel kliente, R4 490 000.  (NSR)
     
  • WILTINNET EIENDOMME. 014 717 1142/083 296 8286 / 082 499 4561. Te koop:  Nylstroom / Crecy / Radium / Roedtan. 1.) CJN 365- 170 ha, Roedtan, 30 ha onder swaaibalk, 70 ha droë lande, 4 slaapkamer huis, 55 000 liter boorgate - getoets. R4 200 000. 2.) CJN 421 – 21 ha, gerieflike huis, swembad, baie mooi uitsig, boorgat. R2 690 000. 3.) Besighede/ huise te koop, Modimolle, Wiltinnet Eiendomme, 017 717 1142/ 082 499 4561. 
     
  • MSN 44 – 2 slaapkamer, 2 badkamer, sit-eetkamer en kombuis, mooi uitsig – R2 590 000. MSN 45 - 3 Slaapkamer, 1 badkamer huis in goeie deel van Nylstroom – R870 000. MSN 47 – 3  Slaapkamer, 2 badkamers , groot afdakke en woonstel, erf 150m² - R1 250 000. MSN 48 – Bosveldsig – 2 slaapkamer, 2 badkamer – R980 000. (NSR)
     
  • NYLSTROOM/MODIMOLLE 21 ha plot te koop. Omheinde grond (gedeeltelik met wildheining), 3 slaapkamerhuis, dam, 3 boorgate, perskeboorde, graslande. Kontak eienaar 079 314 7210. (NSR)(REK 128)
     
  • BOSVELDSIG sekuriteit aftree- oord.  Nylstroom. Eenhede te koop of te huur. Ouderdomsbeperking 50 jaar. Kontak Nelie vir beskikbaarheid 014 717 3654. (16/2)(NSR)(rek661)
     
  • NYLSTROOM Bosveldsig aftreeoord, groot 248m² huis met 3 slaapkamers en buitengewone skaars onbelemmerde uitsig oor die Bosveld. Toegeboude motorhuis vir 2 voertuie en groot karavaan. Volop sekuriteit, tuinbesproeiing, geen heffing betaalbaar. Koop die skaars winskoop van R900 000 direk van eienaar. Onmiddellik beskikbaar. Kontak 083 565 5996. (NSR)(16/2)
     
  • APPLE Property Modimolle: 1.) Netjiese 2 slaapkamer huis met 2 badkamers, oopplan leefarea en kombuis, enkel motorhuis, veilig omhein, pypsteel. R750 000. 2.) 4 Slaapkamer huis met 3 badkamers, ruim kombuis en leefarea, dubbel motorhuis met karavaan afdak, stoorkamer, boorgat, lieflike tuin, regte adres. R1.950 miljoen. 3.) 2 Slaapkamer woonstel in kompleks, deeltitel, ideaal vir aftrede. R470 000. Skakel Corlia 072 553 4692. (NSR)(16/2)
     
  • APPLE Property Modimolle: Koro Creek, verskeie moderne huise te koop in Koro Creek. Asook eenhede in Koro Ridge, geskik vir aftrede, toegang tot kliniek. Erwe- goeie ligging. Skakel Marius 071 346 9929. (NSR)(16/2)
     
  • NYLSTROOM-Bosveldsig Sekuriteit oord, te koop direk van eienaar, voltitel, 2 slaapkamers, 2 vol badkamers, dubbel motorhuis elektronies, afdak en karavaan onderdak parkering, watertenks met drukpomp, lapa, R930 000, skakel 082 497 6187. (NSR)(23/2)