• PLASIES vir bemarking gesoek in Warmbad en Nylstroom area. Skakel Johan, Sekelbos Eiendomme 082 752. (16/3) 
     
  • HUIS gesoek om te huur binne 20 km radius vanaf Warmbad. Het kinders en honde. Soek rustigheid en privaatheid. Kontak 078 302 2515. (2/3)
     
  • APPLE Property Modimolle: Wil u eiendom verkoop of  verhuur? Modimolle, Bosveldsig en Koro Creek. Skakel Corlia by 072 553 4692 of Marius 071 346 9929. (NSR)(16/2)​