• JUWELE. Ek koop enige ou goud en silwer juwele, al is dit gebreek. Skakel Corné van Rensburg by 082 492 9525 vir kwotasie. (t/c)(WB)
     
  • HET jy oortollige voëls, papegaaie, hoenders, makoue, ganse of eende. Ook varke, bokke of skape. Skakel Pieter 082 328 2135 / 078 360 1695 of Magriet 082 655 9502. (24/11)(WB)
     
  • CASH for broken jewelery, gold or silver. Best prices paid. Call 073 334 7326. (17/11) 
     
  • TRAILER aste en vere, 1,7 meter lank en 2,0 meter lank. Skakel 083 652 9617. (24/11)
     
  • ORGANIESE verboude groente, vrugte, kruie, grane en droë peulgroente soos gedroogde bone en erte. Vleis en eiers. Soek ook tweedehandse steenmoul om tuis te gebruik vir maal van graan. Ook tweedehandse sapmasjien wat vesel terug hou en sap laat vloei, (nie sentru-fugaal nie.) kontak 082 873 5634. (NSR)(17/11)​