• DIESELPOMPE. “Injektors”. Tuinplaas Diesel. In Nylstroom. Kontak Nico 082 936 3757. Dirk van den Berg laan 24. (1/12)(NSR)
     
  • HET jou winkel ‘n trollieprobleem? Carts ‘N’ All diens en herstel alle soorte trollies op jou perseel. Kontak Jappies op 060 680 7842. (NSR)(15/12)
     
  • MERCEDES-PROBLEME? Ek kan help! Meganies, elektronies, diagnosties, harnasse, ratkaste, tydkettings, enjins en veel meer. Byna 30 jaar ondervinding, ook in enjin fabriek, kan ook help om onderdele te bekom, goeie ondervinding van Volkswagen en Audi. Skakel Leon by 076 806 6649 of 083 463 4044. (NSR)(17/11)​