• MIDDELPLAAS gaste kamp: Slegs ±23 km vanaf Nylstroom. Ideaal vir u volgende naweek wegbreek, familie byeenkomste en ook beskikbaar vir klein funksies. Jag geleenthede vir rooibokke, bosvarke en vlakvarke. Gratis hengel, tarentaal, fisant en duif jag. Kontak (slegs WhatsApp) 079 424 1139 of e-pos: bookings@middelplaasguestfarm.co.za (NSR)(9/2)