• 1997 GYPSEY REGAL, tarra 950kg, bmv 1230kg, R50 000. Onlangs gediens en geen houtvrot. Groot tent, afdak met verlengstuk, ekstra prop punte, grond en kant seile, nuwe bande en battery, spaarwiel, radio, porta potti, skottelgoedwas staander, tando en gordyne. Kontak Johan op 082 588 0340, Nylstroom. (NSR)(17/11)