• BOSVELD TRAILER RENT vir goedere, meubels, beeste, dubbel en enkelaste. Volle versekering. 083 652 9617. (22/12)
     
  • SLEEPWAENS te huur: 2m x 4m beessleepwa, 1,6m x 3,5m enkel as. Dubbel as 1,8m x 5m. Motor sleepwa. Nylstroom. Kontak 082 878 4952. (1/12)(NSR)
     
  • STOORRUIMTE te huur by Waterberg Self Stoor, Nylstroom 100 m van Pick n Pay. Toegeboude staalstruktuur met sekuriteit. Verskillende groottes beskikbaar vanaf R500pm. Geskik vir meubels, woonwaens, dokumente, fabriek- en winkelvoorraad, ens. Skakel gerus vir Wim 082 454 7764.(NSR)(22/12) ​