• SEILE te koop gebruikte versterkte PVC.  Bela-Bela, Limpopo. Kontak 074 150 9964. (25/5)(WB)
     
  • 1) PETROL slasher Mitsubishi T200. R2 500. 2) Ryobi cut off grinder 355mm 1700 watt. R1 500. 3) Hidroliese pyp buig apparaat 12 ton 15 – 50 mm. R1 000. Kontak Leon 082 896 0393. (20/4)
     
  • SCREEN printer te koop, vir meer inligting kontak Lesley 072 795 1989.
     
  • COLCAB vertoonyskas. Ronde glasdeure wat opswaai. 3 laaie wat uittrek. 1.8m lank. Baie goeie toestand. Prys: R20 000. Kontak: 014 717 3654 / 082 3777 385. (NSR)(rek661)
     
  • EGTE leer 2 sitplek bank, R3 500. Trojan Run x Treadmill, R3 500. Ekco Warmood, R100. Bernina naaimasjien, R3 000. Nylstroom. Kontak Christo by 082 820 0664. (NSR)(20/4)
     
  • WATER Wise: Bio-ceramic water system, advanced reverse osmosis water treatment, nuwe filters, volledig vir installasie vir gewone huishouding, R1 500 met handleiding, maak ‘n aanbod. Kontak 082 226 9769 Nylstroom. (NSR)(20/4)
     
  • 1X DEUTZ 5206 trekker met dubbel dis en vyftand bytel ploeg. Kontak 076 808 6980. (NSR)(26/4)
     
  • TE KOOP: Geweerkluis 6 Austen, R3 800. Lee Herlaaistel met ekstras, R950. Groot gas sweisstel, R4 500. Miller Generator 5,5kw/welder 250A kombinasie petrol, R5 800. 12hp Petter diesel enjin lugverkoel, R8 500. Skakel Edward 082 782 0762. (NSR)(20/4)​