• LANGBEEN Foxterier hondjies, 4 reuntjies en 3 tefies, 7 weke oud, goeie waghonde, R500 elk. Kontak Willem 072 152 5951. Nylstroom. (NSR)(18/5)
     
  • SNOESIGE jakkies vir brakkies in alle groottes beskikbaar vir jou hondekinders. Heerlike warm hondebedjies ook te koop by Finestwear in Tamsenstr 21 Nylstroom. 082 805 7904. (NSR)(8/6)​