• VERHUISINGS professioneel gedoen met toe vragmotor en  opgeleide personeel. Eienaar bestuur. Gratis vragversekering. Na en van Gauteng, Noordwes, Vrystaat en Mpumalanga. Leon 083 454 8427. bemovedremovals@gmail.com. (NSR)
     
  • SPESIALISEER in meubelvervoer. 18 Jaar ondervinding. ‘Budget’/Mini trekke met toe trok of bakkie waentjie. Plaaslik vanaf R1 200. Pretoria vanaf R2 500. Kontak Koos 082 640 4817. (18/5)(NSR)
     
  • BERGSIG VERVOER doen meubel trekke, besigheid trekke, lokaal asook landswyd. Beste pryse! Kontak Elize by 084 560 7908 of 014 717 3096. (NSR)(18/5)
     
  • VERVOER enige iets, 12 – 24 ton vragmotor met hoë massa kante en baie seile. Eienaar bestuur self. Elbie 073 363 4418/ Riaan 073 913 7362/ Tinus 073 629 0102. (1/6)(NSR)
     
  • JH TRANSPORT. Skakel ons vir die beste tariewe op alle vervoer landswyd. Verhuisings, tuinvullis asook jou gunsteling tuinklippe en nog vele meer. Ons doen ook tuindienste te Naboomspruit area. Kontak Reinette 084 321 0305 of Johan 079 629 1423. (NSR)(22/6)​