• HEERLIKE Upington vleis. Beste pryse. Lam, skaap en   ½ of heel vark. Skakel Lynn by 082 453 1404 vir pryse. (t/c) (WB)
     
  • MODIMOLLE: verkoop slagvarke R39.50 p/kg opgesny en verpak. Slag ongeveer 40kg uit, kan halwe vark ook bestel. Kontak Niel 060 650 8441 of Youlene 060 974 3060. (NSR)(18/5)
     
  • WILDEVY Padstal: Maalvleis/boerewors R60pkg, varktjops R40pkg, Fillets R130pkg, Salami R125pkg, plaashoenders R45pkg, curry brawn R80pkg, patties R60pkg, kaaswors R85pkg, vleisverwerking R25pkg. Kontak 079 370 1866. (NSR)(8/6)​