• LANDROVER DISCOVERY  I (1996) : V8i, 3.9 liter. Liggrys, geen duike en goeie toestand binne en buite. Enjin plus kragstuur oorgedoen en gediens (± 5 000 km gelede). Prys R40 000. Kontak Reint 082 563 7602. (4/5)